CIMA-KLERKE 2018

(ALLE VAKATURES VIR 2017 IS GEVUL)

SLEGS BY DIE STELLENBOSCH-KANTOOR AANGEBIED EN SAMELOPEND MET SAIPA-OPLEIDING

(Ons verskaf die basiese en kern ondervinding, maar nie noodwendig alle bykomende blootstelling nie. Bykomende ondervindinge wat ons wel aanbied is Belasting en Eksterne Verwantskappe. Die res van die kriteria/ondervinding mag ook gedek word as daar sodanige transaksies/scenario's is; dit is egter nie 'n gegewe nie.)

Kandidate moet oor ´n B Com/B Com Hons-graad beskik of in die finale jaar daarvoor wees.

Die volgende sal waarde toevoeg tot die kandidaat se aansoek:

  • mensvaardighede
  • die vermoë om te organiseer en te prioritiseer
  • toewyding aan die professie
  • hardwerkendheid en vasberadenheid

LDP bied SAICA, SAIPA- en CIMA-klerkskappe sowel as uitstekende ondervindingsmoontlikhede.



Stuur gerus u curriculum vitae via e-pos, careers@ldp.co.za of gebruik die aanlynfasiliteit hieronder.

Kliek hier vir aansoekvorm