SAICA SAIPA CIMA-KLERKE 2018

LDP het opwindende geleenthede vir klerke wat professioneel wil registreer as GR(SA), CA(SA) / PR(SA), PA(SA) of die CIMA kwalifikasie wil verwerf. LDP het twee kantore nl. Stellenbosch, (Wes-Kaap) asook Centurion (Gauteng). LDP werf 30 Klerke elke jaar.

As u in 2017 besig is met `n BRek- of ekwivalente graad, is u welkom om aansoek te doen vir 2018. Selfs al oorweeg u om eers `n Honneursgraad in 2018 te doen, mag u nou reeds vir 2019 aansoek doen.

U CV en onlangse studierekord word verlang.



Gebruik asseblief die aanlynfasiliteit hieronder of e-pos careers@ldp.co.za

Kliek hier vir aansoekvorm