SAIPA-KLERKSKAPPE 2018

(ALLE VAKATURES VIR 2017 IS GEVUL)

SLEGS BY DIE STELLENBOSCH-KANTOOR AANGEBIED

Kandidate moet oor minstens ´n B Com/B Com Hons-graad beskik of in die finale jaar daarvoor wees.

Die volgende sal waarde toevoeg tot u aansoek:

  • mensvaardighede
  • die vermoë om te organiseer en te prioritiseer
  • toewyding aan die professie
  • hardwerkendheid en vasberadenheid.

LDP bied uitstekende ondervindingsmoontlikhede.



Gebruik gerus die aanlynfasiliteit hieronder en laai u curriculum vitae en volledige akademiese rekord op of stuur direk via e-pos careers@ldp.co.za

Kliek hier vir aansoekvorm