BELASTINGKONSULTASIE-SENTRUM
  • belastingkonsultasie (ook internasionale belasting)
  • trusts- en boedelbeplanning
  • bestuursopleidingseminare
  • vreemdevalutatransaksies
  • die strukturering van eiendomstransaksies
  • korporatiewe beheermaatreëls
Aan die hoof van die Sentrum staan die internasionaal-erkende belastingkundige - Fran du Plessis. Sy is beide ‘n advokaat van die Hooggeregshof van Suid-Afrika en ’n geoktrooieerde rekenmeester. Sy is ’n ad hoc lektor in die Handelsfakulteit aan die Universiteit van Stellenbosch en is die skrywer en mede-skrywer van verskeie boeke oor belasting.

Direkteurskappe van Arcelor Mittal, KWV, Life Healthcare Group, Standard Bank SA en Naspers vorm deel van haar CV.

fran@ldp.co.za

Tel:   +27 21 888 5600
Faks:   +27 21 888 5697/8