MAATSKAPPY-SEKRETARIËLE SENTRUM
  • Stigting van maatskappye
  • Rak-maatskappye
  • Volledige sekretariële dienste:
    • verandering aan aandeelhouers, direkteure, ouditeure en geregistreerde kantore
    • spesiale besluite bv. verandering van naam, terugkoop van aandele, verhoging of verlaging van aandele-kapitaal
    • deregistrasies, restorasies en likwidasies
    • jaarlikes opgawes
    • opdatering van maatskappy-regulasies en -wetgewing
    • beveiliging van maatskappy-dokumente
    • omskakeling van die Akte van Oprigting (MOI)
    • omskakeling van pariwaarde- na nie-pariwaarde aandele.
Die Sentrum word bestuur deur Sandra Groenewald met reeds meer as 20 jaar se ondervinding in hierdie veld.

sandrag@ldp.co.za

Tel:   +27 21 888 5600
Faks:   +27 21 888 5697/8