ONS ONDERNEMING
Sedert 1992 - gekwalifiseer om die oudit van enige entiteit te doen.

Ons onderneming teenoor ons kliŽnte, personeel en sakegenote:
  • ons sal nooit ín selfvoldane en tradisionele firma van rekenmeesters en ouditeurs word nie.
  • ons sal deurlopend poog om nuwe geleenthede vir ons kliŽnte te ondersoek ten einde hulle te help om die opbrengs op hulle beleggings en besighede te maksimeer.
  • ons sal nooit dienste lewer bloot om fooie te hef nie, en ons prestasie sal altyd gemeet word aan die belofte om diens van die hoogste kwaliteit te lewer en om waarde toe te voeg.
LDP is groot genoeg om sy kliŽnte aan Ďn wye verskeidenheid geleenthede bloot te stel, maar klein genoeg om elke individuele kliŽnt se behoeftes te ken.

Ons belowe
  • Lojaliteit
    - KliŽnt-gefokus en Doelwitgedrewe

  • Dinamika
    - Passie vir Uitnemendheid
    - Aanpasbaarheid deur Innovasie en Ondervinding

  • Professionalisme
    - Onwrikbare Integriteit
    - Fokus op Kwaliteit
    - Betyds