Login
Name:  
Password:
   
    Press to close
ONS ONDERNEMING
CODEX
SOSIALE VERANTWOORDELIKHEID
KONTAK ONS
Ons onderneem om ons kliënte met bedrewenheid en doeltreffendheid, met integriteit en openheid en in ‘n gees van lojaliteit en betrokkenheid te dien.
Ons beskou onsself as vennote in ‘n poging om ‘n regverdige gemeenskap sowel as gelykheid in die werksplek te bereik.
LDP is ‘n onlosmaaklike deel van ons gemeenskap en het dus ‘n verpligting om by te dra tot die opheffing van daardie mense wat agtergelaat is.
U word hartlik uitgenooi om ons klokkie te lui: