KORPORATIEWE FINANSIERING
Ons Korporatiewe Finansieringsentrum bied die volgende dienste
  • bestuursadviesdienste
  • besigheids- en aandeelwaardasies
  • herstrukturering, amalgamasies en oornames
  • gestruktureerde finansiering, eiendomstrukturering
  • kapitaal- en befondsingstrukturering.
Vir verdere inligting, kontak André du Plessis by ons Korporatiewe Finansieringsentrum.

andredp@ldp.co.za

Tel:   +27 21 888 5600
Faks:   +27 21 888 5697/8