CODEX – JOU B-BSEB-VENNOOT
Verkry die vermoë om:
  • volhoubare besigheidsverhoudings in Suid-Afrika op te bou
  • ‘n voorkeurverskaffer op die regering en maatskappye se verskafferslyste te word
  • in jou kliënte se behoeftes te voorsien en hul eie telkaart te ondersteun.
  • (IRBA-geakkrediteerd)
Ons dienste
  • verifikasie van B-BSEB-status
  • pre-evaluasie van die nakoming van ‘n maatskappy met die “Codes of Good Practice” (of t.o.v. jou betrokke sektorhandves)
  • voorbereiding van maatskappylêers vir komende oorsigte
  • konsultasie en strategie-beplanning
  • opleiding en die opbou van kapasiteit.
Kontak ons   +27 (0)21 888 5600
  +27 (0)21 888 5697/8
E-pos: info@codexratings.co.za
  
Besoek onsDe Waterkant
Helderbergstraat 10
Stellenbosch
  
Lees oor ons      www.codexratings.co.za

CODEX vorm deel van die LDP-groep wat reeds meer as 21 jaar se uitnemende diens t.o.v. rekeningkundige dienste, oudit en belasting vier.